VVS Studente & JongwerkendesOns visie is om ons Koning Jesus Christus te dien deur te sorg vir ’n energieke en liefdevolle geloofsgemeenskap waar jongmense:
- die Here leer ken en aanbid - in genade behoort, getuig en hoop - en mekaar en ons gemeenskap dien. Die groep jongmense word in groepe bedien en het ook 'n Bybelstudiebyeenkoms, elke Woensdag om 18:30 Kontakpersoon: Barend vd Westhuizen 079 337 8148 |
Gallery
LocationLocation Name
Rocherstraat 75 / Paryslaan Bailliepark, Potchefstroom Kerksaal in die Elim kamer |