Gereformeede Kerk
Potchefstroom Oos
067 713 2332 | [email protected]
  • Oor Ons
    • Bankbesonderhede
  • Ons bedieninge
    • Jeug >
      • Kleuterbediening
      • Laerskooljeug
      • Hoërskooljeug
      • Studente & Jongwerkendes
    • Susters >
      • Jaarprogram
  • Kalender
  • Media
    • Preke
    • Dienelkander
  • Meelewing
  • Projekte
  • Kontak Ons
  • Oosdopperfees
  • MOOIRIVIER KERSMARK
  • FOKUSTYD
  • KINDERFEES
  • Ontdek jou gawes
  • DANKBAARHEIDSVORM
  • POPIA WETGEWING
  • JEUGBEDIENING

Bediening vir jeug tydens eredienste

Picture
 
 
BEDIENING VIR VOORSKOOLSE JEUG TYDENS EREDIENSTE
Gedurende die skoolkwartaal bied ons vir die voorskoolse jeug ʼn georganiseerde program aan, terwyl Woordverkondiging plaasvind. Die kleuterbediening vind plaas deur ʼn lessie wat op die kleuters se vlak aangebied word, asook speletjies, samesang en gebed. Kleuters van 3 jr tot Gr. R is welkom om by ons aan te sluit. Enigiemand wat die behoefte het om betrokke te raak by kleuterbediening, is welkom om Tineke te kontak.
Kontakpersoon: Tineke van  Rooyen (084 657 1019)
 
 
 
KINDERBEGELEIDING: GRAAD 1 - 4
 
Ons herinner ouers wat daarvan gebruik wil maak, dat daar vir kinders van gr. 1 - 4 Woordbediening aangebied word tydens die duur van die preek in die erediens. Hulle beweeg saam met die kleuters voor die preek uit na die Skuur en keer weer na die preek terug na die erediens. 
 






Powered by Create your own unique website with customizable templates.