Categories
Katkisasie op Sondae

Tydens die skoolkwartaal ontvang ons Gr 1 – 11 kinders kategetiese onderrig na die erediens. Hulle bly in die kerkgebou agter vir ʼn opening waarna hulle na hulle klasse beweeg. Die onderrig geskied aan die hand van die Ken en Vertrou handleidings, behalwe in gr 4 – 6 waar hulle ander leermateriaal gebruik wat meer gerig is op Bybelgeskiedenis en Bybelkennis.
Kontakpersoon: Sarita du Preez
Kontakpersoon: Sarita du Preez