Stap- en Fietsry uitstappie - Januarie 2012
Oosdoppertjies
.
Jeugbyeenkomste
Ons gemeente bied een keer per maand jeugaktiwiteite aan vir voorskoolse tot gr 11 kinders. Hulle word in twee groepe verdeel (gr 1 – 6 en gr 7 – 11) en hanteer verskillende onderwerpe, aktiwiteite, uitreike, sosiale geleenthede ens. Die aktiwiteite word in samewerking met die jeug van die Gereformeerde Kerke Potchefstroom Die Bult en Potchefstroom Mooirivier aangebied.
Vir ons gr 7 – 11 kinders word daar ook mentorgroepe gevorm waar die kinders onder leiding van jong belydende lidmate in kleingroepe waar hulle toegerus word, saam kuier en verskillende lekker aktiwiteite aanpak.

Ander aktiwiteite
Van tyd tot tyd onderneem ons eie gemeente se jeug ook ander lekker dinge soos oornagkampe,fietsry uitstappies, deurnag kuieraande, besoeke aan ouetehuise, pannekoekbak, kegelbaldae, uitstappies in die natuur ens.
Kontakpersone: Marie Oosthuizen
Kontakpersone: Marie Oosthuizen
2012 - Gesamentlike Jeugbyeenkomste program - Tema: Vrugfees van die Gees - Sondae om 17:30
2012_gesamentlike_jeugbyeenkomste.pdf | |
File Size: | 114 kb |
File Type: |